Goue Jare, 2016

0shares Share0 Tweet0 Share0 Print0 Email0Ek wil graag my goue jare saam met ’n blanke dame deurbring. Ek is 79 jaar oud, weeg 76kg en is 1,8m lank. Ek is ’n lid van die NG Kerk. My belangstellings is voëls, honde en tuinmaak. Ek woon in die Oos-London omgewing. Die vrou moet weet hoe om […]

Ek wil graag my goue jare saam met ’n blanke dame deurbring. Ek is 79 jaar oud, weeg 76kg en is 1,8m lank. Ek is ’n lid van die NG Kerk.

My belangstellings is voëls, honde en tuinmaak. Ek woon in die Oos-London omgewing.

Die vrou moet weet hoe om ’n man te waardeer, lief te hê en ’n goeie vriendskap te bou. Dames ouer as 60 jaar kan van hulle laat hoor.

As jy daar buite is, kom in en laat ons die goue jare saam geniet.

Click to reply.